1KOOR 2023 | 16 SEPTEMBER

Koop jou
Kaartjies
nou!

IKOOR

Ons het een groot doel voor oë: bewusmaking! Ons wil die ryk koorkultuur van Suid-Afrika aan almal bekendstel en die kragtige invloed wat koorsang in kinders se lewens het, onthul. By 1KOOR is dit nie net ‘n konsert nie, maar ‘n beweging wat leerders die geleentheid bied om saam met ander kore as ‘n massakoor op te tree – sonder die druk van kompetisie. Hierdie opwindende samewerking laat hulle die vreugde en plesier van koorsang deel en is ‘n viering van Suid-Afrikaanse kunstenaars!

BORGE

As jy en jou besigheid by 1KOOR aansluit, maak jy ‘n verskil in die ontwikkeling en bevordering van koorsang in ons pragtige land. Hierdie unieke geleentheid sal leerders ‘n blik gee in die klanke en klop van die Afrikaanse musiekbedryf, ‘n ervaring wat hulle vir altyd in hul harte sal dra.

Nie net is dit ‘n onvergeetlike geleentheid nie, maar dit is ‘n lewensveranderende een! Deur ‘n bydrae te maak, sluit jy aan by die beweging wat leerders sal inspireer en hul lewens sal verryk. Kom saam met ons om ‘n fantastiese ervaring te skep wat deel sal vorm van hul herrinneringsraamwerk vir die res van hul lewens! Wees deel van die 1KOOR familie en ervaar saam met ons die mag van koorsang!

1KOOR 2023

Deelnemende Laer en Hoërskoolkore

Hoërskool Zwartkop

Hoërskool Monument

Hoërskool Kempton

Hoërskool Waterkloof

Hoërskool Eldoraigne

Hoërskool Secunda

Laerskool Lichtenburg

Curro Hazeldean

Laerskool Stephanus Roos

Gereformeerde Laerskool Dirk Postma

Laerskool Garsfontein

Laerskool Wierdapark

Laerskool Bakenkop

Laerskool Kenmare

Laerskool Fontainebleau

Laerskool Monumentpark

Laerskool Volkskool Heidelberg

Hoër Volkskool Heidelberg

Laerskool Hennopspark

Laerskool Anton van Wouw 

Laerskool Constantiapark

Kunstenaars

Bevordering van koorsang

1KOOR is ‘n inisiatief van iTickets in samewerking
met die Afrikaanse skoolgemeenskap.

Benodig u meer inligting?

Los jou besonderhede hieronder.